JOIN OUR MAILING LIST




Ons doel is om 'n toegevoegde diens aan kliënte te lewer en is trots daarop dat ons 'n eerlike, betroubare en hoë gehalte diens lewer.

Garden Route Boekhouers is 'n gespesialiseerde Rekeningkunde en verwante dienste firma met 'n dinamiese entrepreneuriese ingesteldheid. Ons het 'n allesomvattende bestuur styl en inkorporeer 'n hoë vlak van tegnologie in ons daaglikse aktiwiteite. Ons sterk betrokkenheid by verskeie professionele liggame verseker dat ons by die  voortdurende veranderende wetgewing bly.

  • Boekhouding
  • Rekeningkunde en Ouditkunde
  • Finansiële state
  • Statutêre opgawes
  • Maatskappy Registrasie
  • Besigheids Advies Dienste
  • Sakeplanne
  • Belasting
  • Werkloosheidsversekeringsfonds
  • Vaardigheidsontwikkelingsheffing
  • Vergoedingskommissaris
  • Werknemers Belasting
  • SARS Fasilitering & Onderhandelinge
  • Patent en Handelsmerk Registrasies
  • Trust Registrasies

Maandeliks:

  • Byhou van finansiële rekords op Pastel Accounting en indiening van statutêre opgawes op SARS e-filing, bv. VAT201
  • Bank rekonsiliasie
  • BTW rekonsiliasie
  • Maandelikse salarisse en indiening van statutêre opgawes, bv. EMP201 op SARS e-filing
  • Bestuur State
  • Debiteure en Krediteure

Halfjaarliks:

  • Berekening en indiening van voorlopige belasting opgawe aan die SAID

Jaarliksâ??â??:

  • Jaarlikse finansiële state en bereken van belasting aanspreeklikheid en indiening van inkomstebelasting aan die SAID
  • Jaareind Joernale
  • Waardevermindering
  • Finansieringskoste soos per ouditsertifikaat van die finansiële instelling
  • Ouditdiens

Kliënt Demografie:

Ons kliënte wissel van medium korporatiewe maatskappye tot klein korporasies en individue met behoeftes wat wissel van statutêre opgawes en maandelikse bestuurstate,sowel as 'n wye verskeidenheid van ander dienste wat ons aanbied.

Ons kliënte is geleë in gebiede so ver as Gauteng en Kaapstad.

Ons bedien 'n â??â??multi-rassige, diverse kliëntebasis wat geheg geword het van die persoonlike diens wat ons aanbied.

Back Back to top