JOIN OUR MAILING LIST

Search    



  • Personeelkeuring / Dienskontrakte / Personeelopleiding
  • Dissiplinêre en griewe prosedures
  • Vakbond onderhandelings / Regsadvies
  • Bystand by KVBA Verhore
  • Analiseer voldoening aan die vereistes van arbeidswetgewing (WCA en WVF-registrasie en dienskontrakte), hanteer uitstaande registrasies. Samestelling en implementering van dienskontrakte
  • Evaluering van personeel beheer stelsels, ontwerp van beheersisteme
  • Posontleding, saamstel van posbeskrywings en pligtestate,
  • Ontwerp en implementering van gedragskode,
  • Ontwerp en implementering van prestasiebestuurstelsel
  • Ontwerp, opstel en implementering van dissiplinêre en grieweprosedures in ooreenstemming met huidige arbeidswetgewing en regspraak
  • Samestelling van protokol vir vakbond kontak en algemene riglyne vir georganiseerde arbeid intervensies
Back Back to top