JOIN OUR MAILING LIST
GRBS Vraelys
 

Voltooi asseblief die vraelys na die beste van u vermoë om ons in staat te stel om u by te staan in die areas waar u hulp verlang.

  * Fields are mandatory
  * Besonderhede
     
  Naam en Van
  Kontaknommers
  Faksnommer
  Epos adres
  Fisiese adres
  Naam van Besigheid
  Aard van Besigheid
     
   
  Dui asseblief aan watter dienste benodig word:
   
  NUWE BESIGHEDE:
     
  Evaluering van besigheidsidee
  Besigheidsplan
  Begroting en kontantvloeiprojeksie
  Registreer vir BTW, WVF en SDL
  Personeel beplanning
  BEE Sertifikaat
  Risiko analise en bestuur
  Koop- en Verkooporeenkoms
  Reel van finansiering / subsidies
     
  OPRIG VAN MAATSKAPPYE, KOÖPERASIES, VENNOOTSKAPOOREENKOMSTE & TRUSTS
     
  Opstel van kontrakte vir eienaars, vennote en lede
  Opstel en indiening van registrasie dokumentasie
     
  KOOP EN VERKOOP VAN BESTAANDE BESIGHEDE:
     
  Besigheidswaardasie
  Besigheidsplan
  Koopooreenkoms
  Finansiële state evaluering
  Begrotings en kontantvloei projeksies
  Personeel oorname
     
  REKENINGKUNDIGE DIENSTE:
     
  Boekhouding
  Belasting, WVF, SDL, BTW
  Finansiële State
  Oudit
     
  REGSAANGELEENTHEDE:
     
  Besigheids – en Dienskontrakte
  CCMA bystand
     
  BEMARKING:
     
  Bemarkingstrategie en -bestuur
  Webwerf
     
  RENTE ONDERSOEKE:
     
  Evaluering van rente en ander banktransaksies op le nings by finansiële instellings
     
  BEE SERTIFISERING:
     
  Verifikasie vir BBBEE / Uitreik van BEE sertifikate / Advies om te voldoen aan BEE standaarde
     
  TENDERS:
     
  Behulpsaam met tender dokumentasie
  Registrasie op databasisse / kosteberekeninge
     
  BESIGHEIDSADVIES EN MENTORDIENSTE:
     
  Algemene en gespesialiseerde besigheidsadvies
  Besigheidsleiding aan entrepeneurs
     
  STRATEGIESE BEPLANNING:
     
  Evaluasie van produksiesisteem
  Voorraadbestuur / Distribusie / Verskaffingsketting
  Operasionele navorsing / Optimisering
     
  PERSONEEL:
     
  Personeelkeuring / Dienskontrakte / Personeelopleiding
  Dissiplinêre en griewe prosedures
  Vakbond onderhandelings / Regsadvies
  Bystand met CCMA verhore
     
  ENIGE ANDER INLIGTING WAT U AS BELANGRIK BESKOU:
   
 
   
 


 
Back Back to top